AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: GEMS - Gems - No reason for claim not paid - no response | #127347

GEMS
Gems - No reason for claim not paid - no response

My Pa is 18 Nov 2012 oorlede na n operasie en - 10 dae in intensiewe sorg Wilgers hospitaal Pretoria Ek is mede eksekuteur saam met my broer vir die boedel. Hy was lid van Gems mediese fonds met volle voordele. In Februarie 2013 het ons n uitstaande rek van Wilgers Hospitaal ontvang vir R38 668.84 wat nie deur Gems mediese fonds betaal is nie.
Sedert Februarie 2013 probeer ek sonder enige sukses uitvind wat die rede is hoekom die rekening nie deur Gems mediese fonds betaal is nie
. Hulle antwoord geen e-pos navrae, alhoewel hulle op hulle webblad adverteer dat hulle binne 48 uur sal antwoord op n navraag. Ek het die eksekuteursbrief, doodsertifikaat, mediese rekening, oorledene se id, my id en n versoek by verskeie geleenthede aangestuur, maar kry geen reaksie. My kontakpersoon by Wilger hospitaal is Anita Botha, wat baie behulpsaam is, maar sy kry ook met baie moeite geen antwoorde van Gems. Die oorledene is F D Pienaar Id 290508 5045 084 . Sy lidnommer van Gems is 001067844 . Ek is sy seun DPP Pienaa

Date:

Company: GEMS

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google