AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Santam - SKOKKEND!!! | #164683

Santam
SKOKKEND!!!

Ons het huis inbraak gehad di paasnaweek - 4 mnde terug. Was baie sleg behandel deur 2 assesors. Ons was onder kruis verhoor geneem soos kriminele, daar was herhaaldelik vir ons gese om die waarheid te prt. Alle bewyse is aan hulle gegee en n avirdavit. Het ons emosioneel so omgekrap ek moes kalmeer middel kry. Daar was vir my vertel hoe ek moet prt en dit in my eie huis, ons kry nie terug voer van die makelaar want ons het nie idee wie di persoon is wat met ons goed werk nie. Was na di bestuur van FNB WAT probeer help het, ONS WAG NOG STEEDS. Ons eis word nie betaal nie, en ons kry niemand in die hande nie. Nie van Santam of FNB nie, en as ons iemand kry word ons van bakboort na stuurboort oorgeplaas. Ek gebruik cell foon en tot dusver beloop my foon koste oor R400 ons kom net nerens, is raadop. Ons word nie gekontak deur die verantwoordelike persone wat moet opvolg om ons polis aan te pas nie. Volgens een van die assesors is ons nog al die tyd oor R300 000 onderverseker. Publiek kan hulle nie by n kantoor gaan sien nie, daar was aan ons gese dat hulle nie meer persoonlik kontak by FNB of enige ander publieke kantoor het met kliente ni, RAAD OP! Was uiters swak behandel deu

Date:

Company: Santam

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google