AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Mbizi Caravan Lodge - Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers | #321062

Mbizi Caravan Lodge
Mbizi Caravan Lodge Pryse en Vuil Badkamers

Mbizi Caravan Lodge,

Wat kan n mens nou se van so plek nadat jy R300.00 vir die dag moes betaal en vra "genade hoekom is dit so duur" en dan kry jy die antwoord "Mr ons is 5 ster", nou 5 Ster my agterstewe.

Ons het nou Sondag 2013/12/22 by familie wat kuier by Mbizi Caravan Lodge gaan kuier vir die dag. Met ons aankoms word daar sommer vir ons gese dat die ingang R300.00 is, toe ons met n kaart wou betaal word ons ingelig dat hulle net kontant vat. Gelukkig het my vrou kontant gehad by haar. Die dame het vir ons gese hulle is 5 Ster dit is hoekom hulle so duur is... HA HA!!!

Die vrouens se badkamers se toilets het oorgeloop en daar was @#$@# orals en niemand kom maak reg nie ons moes hulle bel???

Dit is net onaanvaarbaar dat n mens soveel geld moet betaal en dan sulke SWAK geriewe moet gebruik en sodra iemand praat oor dit dan word jy sommer met n misluke antwoord geantwoord.

Gaan kyk gerus na hulle website [URL Removed] maar moet nie dat die mooi prentjies jou mislei nie, en ek sien nerens dat hulle 5 ster is nie???

SWAK SWAK SWAK EN VUIL is al wat ek kan s?? Gaan liewer Zabula toe volgende keer wat goedkoper en BAIE mooier is

Date:

Company: Mbizi Caravan Lodge

Country: South Africa   City: Bela-Bela

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google