AfricaComplaints.com » Gansbaai klein brak rivier - Reviews, Complaints, News

City: Gansbaai klein brak rivier
Found 1 review / complaint

Boland Makelaars
Aie goeie samewerking

Wil net n goeie woord insit vir Marius en gesin vir al die vriendelikheid wanneerr ookal n mens skakel. En al die glimlagte en flinke diens. Ek sal hul definitief aanbeveel vir goeie doeltreffende diens. Doen so voort met julle goei diens. Julle is beslis n aanwins vir gansbaai en klein brak ...