Ek wil se dankie vir Junaid by Home Corp hy is altyd gereed om ons te help. En maak nie saak hoe moeilik my man kan raak nie hy help altyd met 'n smile.
Julle kan baie dankbaar wees vir so goeie person in julle tak. Hy is 'n aanwins!!

0 comments