AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Hoeveel dae n week werk julle? | #138798

First National Bank
Hoeveel dae 'n week werk julle?

Op 5 Junie ingelig dat daar 'n kloning van my kaart is. Kaart sal gestop word, maar nie garagekaart nie! Verassing, albei is toe gestop! Belofte van kaart vervang in 5 werksdae, wat 'n grap, weereens! Of werk julle net een dag per week? Vandag eers die kredietkaart gekry, maar niemand weet waar is my garagekaart nie! Sal seker wanneer dit iemand behaag ingelig word om hom by 'n tak van FNB se keuse wat my nie pas nie te gaan afhaal! En dan sal ek seker vir twee jaar moet wag om weer van iemand te hoor oor die terugbetaling van dei geld wat weens die cloning ontterk is, of is ek optimisties? Darem nou weer geleer om Standard Bank se kaartafdeling te waardeer, kan maklik my voorkeur kredietkaart word!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Kaartafdeling

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google