AfricaComplaints.com » Kaartafdeling - Reviews, Complaints, News

City: Kaartafdeling
Found 3 reviews / complaints

Nedbank
Minagting vir Afrikaans

Kry hierdie oproep oor my kaart wat verval, vra om asb in Afrikaans bedien te word, sal my terugskakel. Twee minute later bel dieselfde persoon my weer asof hy nooit van my gehoor het nie. Beloof hulle sal weer bel. Daar bel dieselfde man my weer en vra ek moet aanhou vir iemand in Afrikaans en ...