AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Valse voorwaardes | #113422

First National Bank
Valse voorwaardes

Dit is nou al die derde keer wat ek my atm limitd opskuif na 'n bedrag toe en steeds as ek by die atm kom is dit op die minimum!!! Ek raak nou redelik moeg vir FNB wat dit is nie die eerste keer nie.

Ek is besig om al my goed agter mekaar te kry en skuif na Standard Bank toe, ek kan nie aanhou so sukkel om elkekeer die goed te verander en dan is dit nie eers verander nie!!!

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: ATM

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google