AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Card stopped twice in 2 months | #136947

Absa
Card stopped twice in 2 months

Omtrent so maand terug het absa my kaart gestop. ek was vrou alleen op die bad en moes petrol ingooi. toe ek geld wil trek wys hy op die skerm "rekening probleem"
ek was toe die saterdag oggend vroeg bank toe en die rede was "RICA" hulle het nie eers die ordentlikheid gehad om mens te laat weet nie. en so waar as vet gister weer dieselfde, ek was op die pad en moes petrol ingooi. en weer dieselfde probleem. hoe kan hulle dit net doen. ek het al my goed ingegee wat ek moes. ek sal my rek verander want absa is totaal en al useless. hulle gee nie om oor hulle kliente nie. ek was die eerste keer geduldig nou is dit net helemal onaanvaarbaar.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Kriel

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google