AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Homemark - Kredietkaart - ongemagtig | #128391

Homemark
Kredietkaart - ongemagtig

Dankie tog vir 'n bank wat jou laat weet as daar transaksies plaasvind.
Vanoggend is ek op kantoor toe die boodskap deurkom (twee keer) dat 'n transaksie nie goedgekeur kan word nie.
Dadelik skakel ek want ek sit op kantoor, weet wat my limiet is en ek het niks gekoop nie???
die person by die bank deeel my toe mee dat daar vanoggend gepoog is om die bedrag 'n van R3189.85 deur my kredietkaart te sit.
WIE?? WAT WAAR??
HOMEMARK!!!

dit is vir my onaanvaarbaar en grens aan diefstal. wire keur sulke optredes deur besighede goed? Wie in die besigheid keur goed dat transaksies deurgesit word.??
Wie is die verantwoordelike person wat transaksies op die banke verwerk en hoe verseker hy/sy day=t dit goedgekeur is deur die voornemende koper.

Toe ek die nommers wat op my selfoon vertoon skakel toe s? 'n vriendelike stem vir my die nommers het verander en die nuwe nommer is nie beskikbaar nie.

Ek is baie omgekrap en dit is vir my onaanvaarbaar dat sulke dinge gebeur!!!

Marietjie Nell

Date:

Company: Homemark

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google