Telkom
WATTTEEE @#$$@#$@#$$ GAAN AAN!!!
Ek is nou al siek en sat van TELKOM!!! wat moet jy doen om net die diens te kry waarvoor jy betaal!!! hoe de hel kan julle meer as n maand nie n lyn regkry nie. WAT MOET EK DOEN OM DIE DIENS TE KRY WAARVOOR EK BETAAL!!! INDIEN JULLE MY BEL GAAN KYK EERS DIE HISTORY, EN EK SOEK OPLOSSINGS NIE NET ...