Oneplan Health Insurance
Desmond, baie behulpsaam! DANKIE!!
Ek moes vanoggend OnePlan bel om toesteming te kry vir 'n tandaards afspraak. Desmond was my konsultant en hy was baie behulpsaam. In die 3 jaar wat Ons al lede van oneplan is, het ek nog nooit my onecard gebruik nie, want niemand by OnePlan kon my al oordentlik verduidelik hoe die kaart werk nie. ...