AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Oneplan Health Insurance - Desmond, baie behulpsaam! DANKIE!! | #321135

Oneplan Health Insurance
Desmond, baie behulpsaam! DANKIE!!

Ek moes vanoggend OnePlan bel om toesteming te kry vir 'n tandaards afspraak. Desmond was my konsultant en hy was baie behulpsaam. In die 3 jaar wat Ons al lede van oneplan is, het ek nog nooit my onecard gebruik nie, want niemand by OnePlan kon my al oordentlik verduidelik hoe die kaart werk nie. Desmond kon my help! Hy het ook met ander navrae gehelp waarmee ek al 'n geruime tyd sukkel.

Desmond is 'n aanwins vir OnePlan en hy verdien erkenning.

Ek waardeer al jou hulp, Desmond! Ek wil in die toekoms slegs met jou praat!

Weereens baie dankie!!

Date:

Company: Oneplan Health Insurance

Country: South Africa   City: Headoffice

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google