AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nxatel - Moenie my tyd mors nie | #127502

Nxatel
Moenie my tyd mors nie

Ek sal in MY LEWE NOOIT weer met hierdie 3de rangse onbevoegde mafia styl maatskappy besigheid doen nie. Ek raai ook almal aan wat daaraan dink om met hierdie Telkom Mafia styl maatskappy besigheid te doen OM DIT NIE TE DOEN NIE EN WEG TE HARDLOOP en jouself baie frustrasie en geld te spaar want hierdie maatskappy STEEL mens se geld met ongemagtigde aftrekkings en hoe oproep kostes.
Wanneer mens in bel om met die rekeninge afdeling te praat dan moet mens eers 20 questions speel voordat jy gehelp kan word.
Ek is so moeg van hierdie swart 3de rangse maatskappy wat hul gatte net aan hul kliente afvee en GEEN waarde toe voeg tot mens se eie besigheid nie dat ek nie kan wag dat my rental finance kontrak moet verstryk nie.
MOENIE MOENIE MOENIE MOENIE MOENIE MET HIERDIE TERRIBLE MAATSKAPPY BESIGHEID DOEN NIE EN WAARSKU ALMAL TEEN HIERDIE KLOMP HIGHWAY ROBBERS WANT OM MET HULLE TE DEEL IS 'N ABSOLUUTE PYN IN DIE .
Los jy boodskappe vir hulle dan bel hulle net nie terug nie.
Skryf jy boodskappe dan reageer hulle net nie.

Hierdie tipe maatskappy moet met wortel en tak uitgeroei word en ek waarsky almal om nie met hierdie klomp despote besigheid te doen nie.

Date:

Company: Nxatel

Country: South Africa   City: HOOFKANTOOR

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google