AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Swakste Kliente Internet Dienste! | #107769

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste!

Klagte oor BAIE SWAK / GEEN SEIN is op 31 Jan 2013 Ref: 4016284 ingedien. Twee persone van die tegniese afdeling het ons besoek en vasgestel dat SEIN BAIE SWAK is, alhoewel een toring minder as 900m en 'n ander toring 1, 6km vanaf woning gelee is. Verskeie navrae is gerig waarop ons meegedeel is dat die aangeleentheid na die tegniese afdeling verwys is. Geen terugvoer is ontvang nie, alhoewel daar beloftes in hierdie verband was. Verlede week is ons meegedeel dat die aangeleentheid gesluit is.

Dit is 3 maande sedert die eerste klagte ingedien is, die probleem is deur 8-ta geidentifiseer, maar geen terugvoer of oplossing is ontvang.

Ek het dus geen ander keuse as om die kontrak te kanselleer en gelde van die afgelope 7 maande terug te vra nie!!!

8-ta se diens is skokkend!!!

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Head Office - Customer Care

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google