AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - POOR/BAD cellphone and internet service | #101812

Vodacom
POOR/BAD cellphone and internet service

Bestuurder van n hoenderplaas 90 km van Pretoria in die RUST DE WINTER omgewing het die probleem met swak selfoon en internet opvangs al verskeie kere oor 7 maande aan Vodakom rapporteer. Persoon van Nelspruit gestuur en geen opvangs gekry sal dit opvat geen terugvoer gekry nie. Rapporteer probleem weer die 18/04 aan Pafia, Mnr Harck kontak my 19/04 stuur nodige inligting wat hy vra kontak my en se hy gee dit deur aan sy tegniese span en sal binne 2 dae antwoord he, vandag is die 02/05 geen antwoord niks. Ek het n dish van R5000 by die kantoor laat instaleer antennas en routers kos my al R3500 by die huis sonder sukses. Ek het 42 mense met fone 3 van my eie. Het 3 sites elk 10 mense 1 foon per site van 7 vm - 5nm geen kommunikasie, wat as iemand ernstig in Site beseer word Wat Dan MENEER. Ons is nou moeg gesukkel en raak nou erg frustreerd en GVOL om vir dienste te betaal en niks te ontvang nie, dit is ons enigste kominikasie hier. Ek kan nie eers met my kinders of familie seun in GHANA AFRIKA praat nie. So ek dink dit is tyd dat julle ernstig iets begin doen aan die probleem. Ons almal besluit om na MTN te verander wat goeie opvangs hier het en goeie diens lewer.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google