AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Swakste Kliente Internet Dienste! | #65071

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste!

Rapporteer swak internet ontvangs op die 31 Januarie 2013 - Ref: 4016284. Twee besoeke van tegniese afdeling gehad om probleem vas te stel, volgens die tegnikus is hier feitlik geen sein, hoe is dit moontlik?! Met elke navraag van ons kant is, word ons meegedeel dat die probleem na gesag verwys word. Dit is nou al 'n maand en 'n half dat ons wag vir antwoorde en oplossings!!! Die probleem kom al voor vanaf November 2012 tot hede. Ons betaal op die oomblik R199.00 per maand vir dienste wat ons glad nie kan gebruik nie, dit is onaanvaarbaar! Ons oorweeg om die kontrak te kanselleer en eis alle gelde vanaf November 2012 terug.

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Head Office - Customer Care

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google