AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - No constant 3g signal | #63411

Vodacom
No constant 3g signal

Vodacom se area kaart bevestig dat ek wel 3g sal ontvang.
Met dit as bewys van sein, het ek besluit om die kontrak te hernu.
Nou is 3g net 'n gedagte wat baie baie swak en skaars is.
Die sein is nie daar nie MAAR die volle paaiement gaan baie gereeld ten volle af.
Wil kontrak stop aangesien Vodacom nie hulle gedeelte van die kontrak nakom nie.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Rustenburg

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google