AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Vodacom LIEG vir my | #321450

Vodacom
Vodacom LIEG vir my

Hier is my klagte wat ek op 17 Des 2013 op Hello Peter geplaas het. Vodacom het gereageer en belowe dat hulle die saak sal uitsorteer. Dis die laaste wat ek van hulle gehoor het.

"Op 1.10.2013 het ek 'n Vodacom Top-up 315S kontrak by Game Mokopane uitgeneem. Ek het op die kontrak besluit na aanleiding van Vodacom se advertensie blaadjie (DRAFTCB/10006518JB/E June 2013) en die verkoopsdame, waarvolgens ek R1.08 per minuut "Peak" tyd en R 1.02 "Off-peak" sal betaal. Vodacom het by die geadverteerde kontrak gehou nie, aangesien ek tans meer dan dubbel daai bedrag per minuut betaal.

Ek poog om elke vrydag op te volg, sonder enige sukses. Hier is van die verwysingsnommers reeds aan my navraag toegeken; 00BX-XP1J, 00C3-31C0, 00C4-4894, S3-T6H27-7QKJ7, S3-T6V30-051A7, S3-T4P3U-U1R6B, 008X-X5EL, 008-0HLB, 07W-WYH8. Ek ontvang 'n telefoon oproep na baie van my navrae, met elke keer le? beloftes van dat hulle sal terugkom na my - wag nog steeds vir die eerste opvolg oproep.

Ek sal graag aandring op die kontrak soos in die advertensie bekendgestel."

Ek is radeloos en moedeloos. Is daar enige iemand wat my kan raadgee hoe ek die saak kan uitsorteer?

Vodacom, sorteer julle beloftes uit.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Game Mokopane

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google