AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Slegte diens en false informasie!!! | #62066

Nashua Mobile
Slegte diens en false informasie!!!

Ek wil net se hoe pateties Nashua Mobile se diens is!!! Ek het al in Januarie n upgrade gedoen en my galaxy se simkaart is nou nog nie geativate nie! Ek het al die call centre n paar keer gebel en dan se hul ek moet my foon net af sit en 24 uur los en weer aan sit dan sal die simkaart aan wees. Ek was al 2 keer by die winkel in Mokopane en die man daar het die selfde gese. Het sopas weer gebel en nou se hul nee my skoonpa (kontrak op sy naam, was n geskenk aan my) moet hul nou bel en hy moet die sim aansit. En intussen moet ek allerhande fooie betaal maar ek kan nie eers my foon gebruik nie. Hoe pateties is dit nie. Solank jy maar net betaal voel hul n veer oor die res!!!

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Mokopane

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google