AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - BAD SERVICE | #201331

Cell C
BAD SERVICE

My simkaart (Cell C) het maandag (2/9/13) ges? Sim error, ek is toe na die Cell C kantore in Ermelo waar Natalie toe vir my ges? het dat my sim kaart stukkend is en ek sal moet 'n Sim Swap doen, dit sal my R150 kos, ek het die R150 betaal en sy het die Sim Swap gedoen.

Die 4de September die oggend toe s? my foon please insert simkaart, ek is toe terug na die Cell C kantore waar die ander dame wat daar werk my simkaart getoets het en ook bevestig het dit die stukkend is, sy het die Call Centre gebel en hulle het 'n simswap gedoen wat dan by my rekening getel sou word - die volgende ref nr is vir my gegee - 3090401253, die man het vir my gese dat dit om en by 4 ure sal nee. Die aand was my foon nog nie reg nie, ek het toe die call centre weer gebel en hulle het vir my gese dat daar geen simswap gedoen is nie???

Ek is die 5de September terug na die Cell C kantore waar Natlie nou weer die Cell C call centre gebel het, die man het ook ges? dat die simswap nie gedoen was nie, hy tel geen ref op nie en ook nie op my selfoon nr nie? Ek moes die hele proses oor doen, ek het nie 'n

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Ermelo

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google