AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Telecom taking of dubel paiments | #261291

8ta / Telkom Mobile
Telecom taking of dubel paiments

Einde Mei R361.45
Junie R744.50 (dit was die nuwe kontrak wat ingeskop het, so ons het dubbel betaal)
Julie R337.50
Aug R339.41
Sept R396.50
31 Oct R1274.50

Ek het die debiet order teruggestuur op die 1/11 want dit was meet as gewoonlik en ek het die Maandag eers gebel om uit te vind waarvoor dit is.

Op die 4de het ek hulle gebel (081 180), ref 6890183. Die vrou het gese dit sal 7 dae vat voor ek 'n antwoord kry. Toe in dieselfde week het iemand my teruggebel en gese hulle het my 3 keer 'device charge' van R289 plus twee keer R150 vir 'unlimited calls to Telkom' waarvoor ons glo geregistreer het op die foon self?
Hulle sal x2 R289 terugstuur, plus R59 vir BIS (ons het nie eers Blackberry nie).
Hulle kon nie die R150.00 terugstuur nie, maar sy sal dit kanselleer, maar einde November moet ons nog betaal. Vir dit het sy my 'n ander verwysing gegee, 42802250A.
Ek het gevra hoe gaan die einde Oktober rekening nou betaal word, of gaan hulle weer die debiet order deursit of moet ek self betaal, toe se sy einde November sal hulle altwee maande s'n afvat, R1184.00.
Verlede week het hulle die foon afgesny omdat ons nie betaal

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: KZN

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google