AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Airtime cant upload | #47818

Vodacom
Airtime cant upload

Vrydagaand (22 Feb 2013) so oor 9 het vanaf my bank R55 airtm gekoop, dit het nie deurgegaan nie, so ek het weer probeer, maar het geen sms ontvang dat die airtm upload is nie, ekt tor gedink daar is 'n probleem met die bank & is die Sat oggend bank toe. Ek het weer 'n R55 probeer koop, maar steeds geen airtm, die madag het ek 2 R29 vouchers gekoop&dit het my 'n error msg gegee, ek het die call centre gebel&hulle kon my nie help nie, ekt dir 2 R29 op 'n ander Vodacom nr gelaai&dit het toe gelaai, gister (Sondag) het ek weer probeer airtm upload & dieselfde msg was op my foon&as ek 100 bel se dit my nr is die geldig nie. Ek het weer gebel &gemaak soos die dame se, maar steeds kan ek nie airtm upload nie, ek hetvanoggend weer gebel&ek is gese iemand sal my trug bel. HOELANK MOET EK NOU NOG WAG??? EK IS AFHANKLIK VAN MY FOON, DIE ENIGSTE AIRTM WAT UPLOAD HET, WAS TOE EK DIE R10 ADVANGE GEKOOP HET. EKS NOU MOEG GESUKKEL VAN EKT NIE GELD WAT RONDLE NIE & R165 V AIRTM IS BAIE GELD!!!

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Call Centre

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google