Complaint / review / scam report
Vodacom
Vodacom is pateties

Hoe kan mens deur jou ore betaal aan n kontrak en waneer jou telefoon wat kastig onder waarborg is vir 2jaar iets oorkom, vertel word ons moet dit weg stuur? 7 tot 21 werksdae? Dis nadat ek met my foon 3keur daar was! Elke keer is dit of my memorycard of my back-up wat dit kastig veroorsaak! Dis pateties! Ek is meer as 10 jaar by Vodacom. Ek dink dis my laaste jaar!!!!
Author: Attiehanekom


Offender: Vodacom

Country: South Africa   Region: All Country   City: Kimberley

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.