AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Blackberry foutief | #36135

Telkom
Blackberry foutief

Ek wonder of julle my kan help. Ek het November 2011 n kontrak uitgeneem vir n blackberry foon by Telkom Mosselbaai. Nou na n jaar gee die foon probleme. Ek vat dit toe in om dit te herstel. Soos met die ander blackberry foon wat ek al gehad het is ek onder die indruk as die kontrak nog aktief is het die foon nog n waarborg. Dit werk so by al die ander selfoon providers. Telkom stuur vir my n sms dat die waarborg verval het.ek is toe na telkom toe en toe se die Liliaan dat die foon het net n jaar waarborg en dat dit verval het. Nou ja ek weet nie ek hoop ek is verkeerd, maar so ver my kennis strek het die foon nog n waarborg en bkackberry maak nie fone reg nie hulle stuur n nuwe een. Baie dankie

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Mosselbaai

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google