AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Baie ontevrede met VODACOM se diens!!! 760904 | #92311

Vodacom
Baie ontevrede met VODACOM se diens!!! 760904

My bold 9900 het ek ingestuur oor sy speaker en dan oor 2 van sy knoppies se ligte wat dood is dan wil die skroller ook so nou en dan nie werk nie. My foon is nou eers n jaar oud en die skerm het n klein kraakie bo baie klein nou reken hulle my ek moet R2000 betaal voor die foon reg gemaak kan word oor ek die foon mishandel. Die foon makeer nog net mooi niks. Ek dink dit is belaglik en verwag van hulle om die 3 goed reg temaak en my skerm telos soos dit is. Dit is wat ek geraporteer het die 3 GOED.Die foon is nog onder waarborg n jaar is tot en met April!!! Hoe kan die kraak veroorsaak dat die hele foon iets makeer.???

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Menlyn park Atterburry rd

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google