AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306 | #238193

Vodacom
NOKIA LUMIA 820 / NOKIA ASHA 306

Graag wil ek verstaan hoe die Asha kort gelede deur Vodacom reggemaak is en nou het my Lumia se ink op die skerm begin loop. (physicle abuse) s? hul as die skerm iets makeer. Die 12 maande waarborg verval dadelik. Die eerste epos na Vodacare repairs in Potchefstroom, waar my foon steeds is en Vodacom Esculations was 21 Aug 2013. Met 'n baie lang gesukkel en meer as 'n maand het Vodacom 'n afskrif van my oorspronklike kontrak gestuur.

Nie een van die blokkies op altwee kontrakte is "ja of nee"gemerk of daarby geteken vir versekering of dan nie en nou gee dit Vodacom die reg om VIR jou te besluit watter foon verseker is intussen sit ek sonder my telefoon wat ek maar net twee maande gehad het. Kwotasie van hulle is R 1 702.00, dis verregaande. Ek het nog nooit enige eis by Vodacom ingesit nie en ook nie een laat regmaak nie. Dis heeltemal onaanvaarbaar, my kontrat bestaan al vanaf 2009 . Ek wil weet wat staan my te doen sodat my telefoon reggemaak en die kontrak aan my hoe dit dan werk.

Wat is dan verseker en wat nie sonder dat Vodacom dink dat hulle die reg het om namens jou te besluit en jy geen voet het om op te staan nie. Wie kan ek kontak om hul te verplig om dit te herstel

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: North West

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google