AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - MISLEIDENDE ADVERTENSIE | #297398

Mtn
MISLEIDENDE ADVERTENSIE

Ek het aansoek gedoen by MTN vir 'n kontrak soos geadverteer in die MTN katalogus gedateer 27 Desember 2013 tot 31 Januarie 2014. Nadat my kontrak goedgekeur is het hulle my laat weet dat dit 'n drukfout is en hulle nie vir my die produk kan gee soos per die advertensie nie. ek kan wel 'n kontrak kry vir die alternatiewe bedrag maar nie die een soos geadverteer nie. Hoe werk dit ek, dit is nie my fout dat daar 'n drukfout in hulle katalogus is nie. Is daar nie wetgewing wat publiek beskerm teen vals of misleidende advertensie of wat bepaal dat die prys wat jy sien die prys is wat jy betaal nie?

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: BLOEMFONTEIN

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google