AfricaComplaints.com » Game Mokopane - Reviews, Complaints, News

City: Game Mokopane
Found 3 reviews / complaints

Vodacom
Vodacom LIEG vir my

Hier is my klagte wat ek op 17 Des 2013 op Hello Peter geplaas het. Vodacom het gereageer en belowe dat hulle die saak sal uitsorteer. Dis die laaste wat ek van hulle gehoor het. "Op 1.10.2013 het ek 'n Vodacom Top-up 315S kontrak by Game Mokopane uitgeneem. Ek het op die kontrak besluit na ...