AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Oneerlikke en misleidende advertensieblaadjie | #287385

Vodacom
Oneerlikke en misleidende advertensieblaadjie

Op 1.10.2013 het ek 'n Vodacom Top-up 315S kontrak by Game Mokopane uitgeneem. Ek het op die kontrak besluit na aanleiding van Vodacom se advertensie blaadjie (DRAFTCB/10006518JB/E June 2013) en die verkoopsdame, waarvolgens ek R1.08 per minuut "Peak" tyd en R 1.02 "Off-peak" sal betaal. Vodacom het by die geadverteerde kontrak gehou nie, aangesien ek tans meer dan dubbel daai bedrag per minuut betaal.

Ek poog om elke vrydag op te volg, sonder enige sukses. Hier is van die verwysingsnommers reeds aan my navraag toegeken; 00BX-XP1J, 00C3-31C0, 00C4-4894, S3-T6H27-7QKJ7, S3-T6V30-051A7, S3-T4P3U-U1R6B, 008X-X5EL, 008-0HLB, 07W-WYH8. Ek ontvang 'n telefoon oproep na baie van my navrae, met elke keer le? beloftes van dat hulle sal terugkom na my - wag nog steeds vir die eerste opvolg oproep.

Ek sal graag aandring op die kontrak soos in die advertensie bekendgestel.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Game Mokopane

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google