Complaint / review / scam report
Nashua Mobile
Baie beindruk met Liezel se kliente diens!

Ek het so tyd terug probleme gehad met Nashua wat baie onplesierig was, maar moet se Liezel van Nashua Moblie Cape Gate maak dat ek nou weer `n gelukkige klient is. Ten spyte van my moeilike besoeke was sy altyd bedagsaam en vriendelik en het my verseker sy sal help om dinge reg te stel sodat ek weer gelukkig kan wees.

Baie Dankie Liezel

Groete Pierre
Date:

Offender: Nashua Mobile

Country: South Africa   Region: All Country   City: Cape Gate

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.