Ek het al vele oproepe gemaak om te vra dat ek my "Itemised Billing" ook saam my pos wil he asb? So af en toe word dit ge-epos, na ek moes bel, maar na vele oproepe kry ek dit nog steeds nie. Dan is ek ingelig my nuwe kontrak is nou "Top-up". Ek het my kontrak hernu, tot my spyt. Nuwe kontrak en al, dis nog steeds 'n oop rekening. As ek skakel word ek van bakboord na stuurboord gestuur. NIEMAND kan help nie.
0 comments