AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Wil kontrak hernu | #84451

Autopage
Wil kontrak hernu

My vrou se sel kontrak het een jaar gelede al verval. Na vele probeer slae om die kontrak te hernu vir n nuwe foon of die kontrak se debiet order te kanselleer kry ons niemand wat ons kan help nie. Na al die probeerslae hou ons vir 10 minute aan sonder dat iemand die foon antwoord. 3 e-mails is al gestuur. 2 van die e-mail is ontvangs erken met n belofte dat n konsultant ons binne 24 uur sal kontak. Na 96 uur het ons nog geen oproep ontvang nie. Dit is die mees patetiese diens wat ek ooit van enige maatskappy ontvang het

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Midrand

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google