Dit is seker al meer as 9 maande wat ons telkomlyne nie meer werk nie en ons steeds elke maand ons huur moet betaal, anders word ons lyn afgesny. Ons rapporteer die probleem, iemand kom uit om dit reg te maak en dieselfde middag is die lyne weer af. Die drade bly le oor die paaie, so hoe kan dit heel bly? Ons is regtig raad op en die een beskuldig net die ander wat dit moes regmaak of verder vat!
0 comments