AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: C-track - Swak Diens | #234025

C-track
Swak Diens

Ons het 'n vloot trokke en doen al lank besigheid met C-track. Die eerste probleem het ontstaan toe ons kontrak verval het na 3 jaar en hulle aanhou om die debietorder af te trek. Ons was al duisende rande in krediet en na amper 6 of 7 maande van baie oproepe en moeite kon ons die probleem darem oplos.

Daarna het ons nog units aangekoop en nou sit ons met die probleem dat van die units nie update nie en hulle wys nie die trokke se revolusies soos dit moet nie. Ek sukkel nou al seker 3 maande om dit op te los en intussen moet ons maar elke maand die rekening betaal al is die units nie reg nie.

Ek is nou al regtig raadop en weet nie meer wat om te doen sodat C-track hierdie probleem oplos nie.

Date:

Company: C-track

Country: South Africa   City: Cape town

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google