AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Eageer nie op skrywes | #132711

Autopage
Eageer nie op skrywes

Edrag is verhaal terwyl ek dit ook self betaal het, dus dubbele betaling gemaak tov Des'12
die "grps" bedrae tov Jan'13 en Febr'13 buitensporig hoog, oor die R 700 terwyl ander maande onder R70 is
weet nie hoe dit bereken is? Omdat ekself internetbetalings maak moet ek voor die 15de v elke maand betaal anders word als geblok, ek kry eers die 25 ste v elke maand salaris, ek kan nie 'n maand vooruit betaal nie!
Word gediskrimineer teen internetbet en debietorders, debiet orders het 30 dae grasie terwyl internet en kontant betaling slegs 15 dae het om te betaal? Wanneer ek betaal, word net een lyn opgestel en die ander 2 nie, moet elke maand bel om dit regtestel! Op 26/4/13 het ek "opgradeer", ek het gevra vir 'n foon wat kan wattsup met 'n goeie voucher, die Nokia 203 is aan my gegee want vlg Riaan te Delareyville kan hy wattsup, die foon was intussen n hele dag by Riaan, beloftes dat hy wag vir iemand om dit te laai word gemaak, die persoon daag egter nie op, dis 2 maande later en steeds kan ek nie wattsup. Intussen het ek uitgevind dis 'n ou model en hy kan beslis nie wattsup, ek as leek het dit nie geweet. Ek het dus "afgradeer" en nie opgradeer! Ek kry nie reaksie van Autopage!!

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Hoofkantoor en delareyville

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google