AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Refund | #296746

Discovery Health
Refund

Ek sukkel met Discovery al 4 maande en ek betaal 'n huis se paaiement elke maand vir my medies. Eers doen hul net wat hul wil op my rekening. Ek was so oulik en baklei toe vir geld wt Discovery terug betaal het en hul het nie eers agter gekom dat hul dubbel gevra is op 'n staat nie. Ek betaal die geld toe aan hul en ek wag nou al meer as 'n maand vir terugvoering. Die beste van als is 3 mense se ek moet 'n refund kry en ek kry dit tot op 'n brief die bevestiging. Vanoggend skakel my man hul want dis al meer as 'n week nee se hul ons gaan nie die geld terug kry nie. Ek bel hul toe en mors R60 net om te hoor hul sal my terug bel. Ek is so vir mense wat nie regte informasie gee aan kliente nie en dat verskillende mense nie weet wat hul doen nie en dan moet ek nog bly betaal vir die patetiese diens. vir Discovery. Ek wil my medies skuif en aan almal se dat as jy aan hul behoort kry ander medies want dis wat ek nou gaan doen. Kan goedkoper betaal by ander medies vir dieselfde wat ek by Discovery het.

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google