AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - ACCOUNT CANCELLED 2008 | #230503

Cell C
ACCOUNT CANCELLED 2008

Ek het my kontrak gekanselleer in 2008 nadat ek alle agterstallig gede betaal het. Ek wil aansoek doen vir 'n verband en nou laat die bank my weet ek is op ITC agv geld wat ek aan Cell C skuld. In 2008 nadat ek my rekening gesluit het, het ek weer oproepe ontvang omdat ek agterstallig was, ek het ges? ek het die rekenening nie hernu nie. Volgens hulle het ek hulle nie in kennis gestel nie. Ek het gevra waar het ek toestemming gegee om die rekening te hernu, en niemand kon vir my bewys lewer nie. ek het dit daar gelaat, want ek weet ek het dit gekanselleer. 'n Paar jaar later het iemand my gebel en ges? ek skuld hulle iets soos R20 000. ek het net begin lag en gevra waarvoor. Die selnr bestaan nie eens meer nie. 'n Paar maande later het 'n dame van 'n maatskappy my gebel en ges? Cell C het my inligting aan hulle verkoop en toe ek haar s? dis teen die wet het sy die foon in my oor neergesit. Ek het nie veel van hierdie gemaak nie, en omdat ek al 5 jaar terug die kontrak gekanselleer het, het ek nie geweet ek is op ITC nie. Ek en my man wil nou aansoek doen vir 'n verband en nou is dit afgekeur agv daarvan. Niemand by Cell C kan my help nie.

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: HEAD OFFICE

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google