AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN T GIVE PERMISSION | #226989

Cell C
CELL C CHARGE ACCOUNT AND DIDN'T GIVE PERMISSION

Ek hanteer my man se navraag, aangesien hy in die buiteland werk. Op 12 Mei 2013 het hy ge'upgrade'. Sy kontrak is R199 per maand, maar van daar af elke maand, word hy ge'bill' met oor die R400 - R600. Ek het navraag gedoen en toe hy hier was, net vir 'n maand in die land, is daar vir hom ges? dat hy toestemming gegee het om Oprah se musiek ens te 'download'. Cell C s? Oprah se 'site' stuur 'n rekening, dan moet hulle dit betaal en verhaal dit dan van die kli? nt se rekening. Maar Cell C s? Oprah se 'site' trek dit af. Dit is blykbaar al in Augustus bevestig dat hulle die stop, maar sy rekening word nog steeds met die? bedrag ge'bill' en afgetrek. Heel simpel - hy het nie toestemming gegee tot so iets nie en dit is openlik diefstal dat Cell C sy geld aftrek elke maand. Al wie dit kon doen, is die persoon by Tygervallei, Bellville, se tak, wat die dag wat hy ge'upgrade' het, sy data oorgelaai het. Verder werk net hy met sy foon en kan dit vir 3 maand op 'n nie eers gebruik nie, omdat hy in Nigeri? werk. Ek het al gebel, geskel, hy het al gebel, gesmeek, maar ons kry GEEN diens uit hulle uit nie. Dis nou al 3 maande se oproepe en 'complains log', maar niks gebeur nie. HELP ASB

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Brackenfell

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google