AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Legal Creditcard wys nog steeds | #131422

First National Bank
Legal Creditcard wys nog steeds

Dankie dat julle my geld terug betaal het. Volgens die email wat ek van julle af gekry het sou die Legal Creditcard van my rekening af gewees het op Donderdag 6 Junie. Wel die ding is nogsteeds daar. Die eenigste rede hoekomek nou weer kla op Hellopeter Iis omdat mens nie deurkom na julle sogenaamde callcenter nie, en as mens wel deurkom kry jy geen hulp nie. Sorg dat daai ding van my rekening afverdwyn onmidelik. Ek wil nie weer my toys uit die kot uit gooi nie. Ek sien al klaar ek gaan volgende maand nogsteeds met julle sukkel en dat julle weer geld van my rekening gaan aftrek. Julle het tot Donderdag 13 Junie 2013 om dit uit te sorteer.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google