AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Foon is meer af as aan | #60585

Telkom
Foon is meer af as aan

Telkom Bestuurende Direkteur,

My foon is reeds online op 7 Maart 2013 as buitewerking gerapporteer.
Tot op datum is daar nog geen herstel werk aan hierdie lyn gedoen nie!!!
Hierdie is nie die eerste keer wat die foon buitewerking is en ons vir meer as 'n week sonder 'n foon moet regkom nie.
Waarvoor betaal ons as ons nie diens kry nie!!!

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Erasmuskloof

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google