Telkom
Geen diens sedert 10 April 2013
Ek het op 10 April 2013 gerapporteer dat Telkom se diens buite werking is. Die verwysings nr wat gegee is: 120CVK100413. Dit sou op 28 April herstel wees, maar is toe nie. Op 7 Mei het Telkom laat weet dat dit teen 27 Mei herstel behoort te wees. Ek het intussen besluit om Telkom se diens te ...