AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Pay back Ins claim | #311997

Absa
Pay back Ins claim

Hierdie skrywe is die 10 Feb na ABSA se aksielyn gestuur en tot op hede GEEN terugvoering
Dit blyk die enigste manier te wees om met ABSA kontak te maak om te verseker 'n kli? nt kry diens.

Dit blyk die enigste manier te wees om met ABSA kontak te maak om te verseker 'n kli? nt kry diens.

HOC VERSEKERING
Verwysings no 2496201
My huis se geyser het op 4/12/2013 gebars en het ek die versekering geskakel. Ek is ingelig dat die saak aangeteken word maar dat daar ongelukkig op die oomblik nie dadelik iemand na my probleem kan omsien nie aangesien die storm wat in Pretoria was veroorsaak het dat daar 'n baie lang waglys is. Die versekering stel voor dat ek 'n lootgieter kontak wat die geyser intussen kan vervang en dan kan ek net die kwotasie instuur waarop ABSA die geld aan my sal terugbetaal. So ges? so gedaan. Maar nou het ek die regmaak uit my sak betaal en sukkel al van Des sonder sukses om my geld terug te kry. Eers moet ek meer as 'n week wag vir die waardeerder om te kom inspeksie doen en dan sal hy volgens die versekeringsafdeling sommer die kwotansie by my kry en alles instuur vir die versekering om my te vergoed.20 Jan nog geen Lootgieter of terugvergoeding nie.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: HOC Versekering

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google