AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Adt Security - Geen terugvoer ivm terugbetaling/krediet | #183952

Adt Security
Geen terugvoer ivm terugbetaling/krediet

Ek het 'n bestaande alarm sisteem in my huis. Ek het 2 maande terug in hierdie huis ingetrek en was eers vir die eerste maand by 'n ander maatskappy. Ek het besluit om oor te gaan ADT toe, aangesien die armed response baie goed is. Die verkoops persoon het my kom sien en 'n kwotasie van R1232.43 kom gee, aangesien ek blykbaar 2 nuwe remotes en 'n radio ens. moes kry. Ek moes die R1232.43 betaal voordat die tegniese span sou kom om dit te installeer. Toe die tegniese span kom, het hul vir my gese dis nie nodig vir die remotes nie, aangesien ek my eie remotes het. Daar was nog iets wat ek nie nodig gehad het nie. Die tegniese ou het 'n kredietnota uitgemaak van R759.65. Maw, ADT skuld my R759.65. Die toerusting wat hulle installeer het, het slegs R472.78 gekos. Ek kry verlede week 'n staat per email van R472.78 dat ek hulle dit skuld! ADT skuld my R759.65 aangesien alreeds te veel betaal het!! Ek het ADT gebel, ge-email en kry GEEN terugvoer, al het hulle gese hul sal my terugbel! Dis pateties!

Date:

Company: Adt Security

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google