AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - GEEN DIENS VAN KOLLONADE VODACOM | #113453

Vodacom
GEEN DIENS VAN KOLLONADE VODACOM

Ek verwys na my vorige klagte gedateer op 11 Mei 2013.
Geen terugvoer van enige aard is van Kollonade se bestuurder af terugontvang nie, alhoewel daar belowe is dat daar terugvoer gegee sou word.
My kontrak is verkeerdelik gelaai (5 werksdae later as waarvoor ek geteken het), met die impak dat daar heffings is op my rekening waarvoor ek nie verantwoordelik is nie.
Ek gaan hierdie klagte verder neem na Vodacom se klagteraad, tot u diens van beeld, en die ombudsman, aangesien niemand die moeite doen om my, as kli? nt, se klagte aan te spreek en uit te sorteer nie, terwyl dit nalatigheid van Vodacom is!!
Ek is regtig.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: KOLLONADE

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google