WOW! Ek is super impressed met die online shopping. Ek bly op 'n dorpie wat net 'n PEP en Crazy Store is (wat ook nuut is vir ons) so ons moet of stad toe ry vir shopping (2 ure) of ons doen online shopping. Ek bestel vandag klere by Mr. Price, en hulle lewer die volgende dag af. Beste diens wat ek ooit gekry het by enige online shopping! Well done!!!
0 comments