AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Liberty Medical Scheme - Ai baie baie swak diens | #40191

Liberty Medical Scheme
Ai baie baie swak diens

Ek het vandag genoeg gehaat van liberty. fooie gaan op en diens raak uiterlik swak. vandag kry my pa die sms dat hy oorhandig is van n rekenig wat gese is die mediese fonds gaan dek. na hoeveel keer bel agter die dokter en die mediese fonds aan die afgelope jaar en vandAg oorhandig die dr my pa omdat liberty nie hulle werk doen en doen soos wat vir myen my pa gese is nie. ek is nou mooi moeg na al die gebel en beloftes en vandag na my pa die oorhandiging sms gekry het vatek die saak defnitief verder al moet dit nou so ver gaan. liberty is van die swakste diens wat ek gekry het nog ooit.

Date:

Company: Liberty Medical Scheme

Country: South Africa   City: George

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google