Eis nommer 6521518166 geyser en waterskade 19 Maart. Eis nommer 2354847 wind skade omtrent 14 maart.
Nog niks het gebeur nie net die geyser is reggemaak. As ek bel belowe hulle dat iemand met my in kontak sal kom, maar nou-ja niks gebeur nie. Dis mos die diens waaraan ons gewoond behoort te wees maar dis maar moeilik.
0 comments