Ek het n tomtom by vodacom menlyn gekry saam met n kontrak en toe begin die skerm kolle maak
vodakom wil my nie help om die ding omte ruil soos tomtom gese het hulle moet nie en toe kontak ek weer tomtom en hulle gee my toe n lys van winkels waar ek die ding kan om ruil en makro was op die lys hulle het nie eers probeer liuster nie en die aankoper het my sommer afge jak en lag lag ge se kan nie help nie bye bye
0 comments