AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Motor Finance Corporation - Un happy | #121314

Motor Finance Corporation
Un happy

Ek het van dag 28 mei 2013 my staat ontvang waar in staan ek skuld hulle niks en toe kry ek vandag weer n staat waar ek hulle geld skuld maar nou is daar sommer meer as wat ek veronderstel was wat het van die reel geword wat se wat nie op papier is nie is nie gese nie so eindlik het hulle al my skuld afgeskryf maar ek verstaan nie hoe hulle sommer meer geld kan by sit nie as jy vra vra dan is daar net gee regte andwoorde nie n mens noem die polities andwoorde ruil n vraag met n vraag so dat die ou wat bel soos n aap moet voel en die bank lag vir jou ek gaan die saak met die onbitsman ook op neem en met die ncr ook

Date:

Company: Motor Finance Corporation

Country: South Africa

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google